Onse Vader reeks

 

Die Onse Vader Reeks.

Bestaan uit ses audio cd's met 32 boodskappe wat handel oor die Onse Vader.Kan bestel word by Pastoor Ras Teen R300 gewone pos. Verpaking en posgeld ingeluit R350 per Post Net.

Bestel Whatsapp alleenlik by: 27 82 825 7572

 

 

 

 

 

Die Boek Openbaring.

Die hele boek van openbaring soos behandel deur Pastoor Ras op Vroeëoggend manna en bestaan uit agt audio cd's met 57 boodskappe oor die hele boek van Openbaring.

R400 pos en verpakking ingesluit per gewone pos en R450 per Post net.Bestel Whatsapp alleenlik by: 27 82 825 7572

 

 

Gospel Cd.

Pastoor Ras se Gospel cd teen R150 gewone pos of R200 per Postnet.Bestel Whatsapp alleenlik by: 27 82 825 7572

 

 

 

 

Die Wegraping van gelowiges.

Baie insigewende boek geskryf deur Dr. Tiaan Gidenhuys oor die wegraping en die eindtyd gebeure, en vul aan wat Pastoor Ras in sy Boodskape oor openbaring gelewer het . Absolute moet vir die gelowiges wat glo in die wegraping.

Dit kan bestel word vanaf hulle webblad by www.oicb.co.za
deur te kliek op: “e-shop/tiaan gildenhuys” en dan op
Boeke (Afr)” vir die Afrikaanse boek, of “Books (Eng)”
vir die Engelse weergawe van sy boek.

Op die webblad kos dit R163.00 per boek.
Sodra hulle dan die bestelling vanaf die webblad kry,
pos hulle dit uit. Die posgeld beloop R50.00.

Of hulle kan direk skakel na sy vrou se kantoornommer
tydens kantoorure, 076 449 8701. As dit direk by Hulle
afgehaal word, of by hulle bestel word,
kos dit R150.00 per boek, plus posgeld.

Die Boek Hebreërs behandel Pastoor Pieter Ras in dertien Boodskappe die hele boek Hebreërs

Die reeks is besikbaar teen R300 gewone pos en R350 Postnet

Bestel Whatsapp alleenlik by: 27 82 825 7572

 

Geestelikeoorlogsvoering / Geestelikeoorwinning

'n Reeks oor geestelikeoorlogsvoering en bevryding in 17 boodskappe.

Die reeks is besikbaar teen R300 gewone pos en R350 Postnet

Bestel Whatsapp alleenlik by: 27 82 825 7572

 

 

 

Saligheids plan bevat boodskappe oor Bekering, Wedergeboorte en

Doop. Dit kan bestel word by Pastoor Pieter Ras Whatsapp alleenlik

+27 82825 7572 Teen R300 deur pos. R315 deur Pep en R350 deur Postnet. Posgeld ingesluit.